Jeremia 43:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onder die groep mense was mans, vroue, kinders en ook koning Sedekia se dogters asook al die mense wat Nebusaradan, hoof van die koninklike lyfwag, onder die sorg van Gedalja seun van Agikam, kleinseun van Safan gelaat het, asook van Jeremia en Baruk seun van Nerija.

Jeremia 43

Jeremia 43:1-9