Jeremia 42:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle hou mos aan dat julle in Egipte wil gaan woon. Julle kan verseker wees dat julle daar in oorlog, of van honger, of van siekte sal doodgaan.”

Jeremia 42

Jeremia 42:12-22