Jeremia 42:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en vir die profeet Jeremia gesê: “Bid ernstig en tree vir ons in by die Here jou God. Soos jy kan sien, is ons maar net ’n klein groepie mense wat oor is van die volk wat ons eers was.

Jeremia 42

Jeremia 42:1-10