Jeremia 42:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here sê vir julle wat in Juda oorgebly het: Moenie na Egipte toe gaan nie! Onthou hierdie waarskuwing wat Ek vandag vir julle gee.

Jeremia 42

Jeremia 42:9-22