Jeremia 42:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is wat vir elkeen van julle wag as julle aandring om in Egipte te gaan bly. Julle sal daar in die oorlog sterf of van honger omkom of ’n siekte-epidemie sal julle tref. Niemand van julle sal ontvlug of die rampe oorleef wat Ek oor julle sal bring nie.’

Jeremia 42

Jeremia 42:16-22