Jeremia 41:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle in die middel van die stad aankom, het Ismael en die manne saam met hom 70 van die 80 doodgemaak. Hulle het die lyke in ’n put gegooi.

Jeremia 41

Jeremia 41:1-11