Jeremia 41:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was bang vir wat die Babiloniërs sou doen omdat Ismael Gedalja vermoor het. Dit was dan juis die Babiloniese koning wat vir Gedalja as goewerneur van Juda aangestel het.

Jeremia 41

Jeremia 41:14-18