Jeremia 41:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe al die mans saam met hulle geneem om teen Ismael te veg. Hulle het hom by die groot dam naby Gibeon aangetref.

Jeremia 41

Jeremia 41:9-18