Jeremia 40:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedalja seun van Agikam, kleinseun van Safan, het die offisiere en hulle manskappe verseker: “Julle hoef nie bang te wees om die Babiloniërs te dien nie. Bly hier in die land en dien die koning van Babel, en dit sal goed gaan met julle.

Jeremia 40

Jeremia 40:2-16