Jeremia 40:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gaan nou jou boeie afhaal en dan is jy vry. Jy is welkom om saam met my na Babel toe te gaan. Ek sal goed vir jou sorg. Maar as jy verkies om hier in Jerusalem te bly, is dit ook goed. Jy is nou vry om te gaan net waar jy wil in die land.

Jeremia 40

Jeremia 40:3-11