Jeremia 40:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir hom gesê: “Weet u dat die Ammonitiese koning Baälis vir Ismael seun van Netanja gestuur het om u te vermoor?” Maar Gedalja wou hulle nie glo nie.

Jeremia 40

Jeremia 40:9-16