Jeremia 40:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het hulle uit al die plekke waarheen hulle gevlug het, na die land Juda teruggekeer. Hulle het eers na Gedalja in Mispa gegaan. Daarna het hulle ’n groot oes van druiwe en somervrugte begin insamel.

Jeremia 40

Jeremia 40:6-16