Jeremia 4:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die aarde sal huil en die hemel donker word oor die besluit wat Ek oor my volk geneem het. Ek het klaar besluit en sal nie van plan verander nie.”

Jeremia 4

Jeremia 4:21-29