Jeremia 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waarsku die nasies in die omgewing, laat Jerusalem dit hoor: ‘Die vyand uit ’n ver land is op pad. Hulle skreeu oorlogskrete teen die dorpe van Juda.

Jeremia 4

Jeremia 4:9-24