Jeremia 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tyd kom dat Hy vir hierdie volk en die mense van Jerusalem sal sê: “’n Skroeiende wind waai uit die woestynheuwels na my volk toe, maar dis nie om kaf weg te waai nie.

Jeremia 4

Jeremia 4:1-13