Jeremia 39:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die offisiere van die koning van Babel het in die stad ingekom en by die Middelhek gaan sit. Onder hulle was Nergal-Sareser van Sinmagir en Nebu-Sarsekim, ’n hoofoffisier, verder ook Nergal-Sareser, die koning se adviseur en baie ander.

Jeremia 39

Jeremia 39:1-6