Jeremia 39:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nebusaradan, bevelvoerder van die koninklike lyfwag, het die senior offisier Nebusasban en Nergal-Sareser, die koning se adviseur, en ook nog ander offisiere gestuur.

Jeremia 39

Jeremia 39:8-15