Jeremia 38:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ebed-Melek die Etiopiër het na Jeremia geroep en gesê: “Sit die lappe en ou klere onder jou arms sodat die toue jou nie seermaak nie.” Jeremia het toe so gemaak.

Jeremia 38

Jeremia 38:6-13