Jeremia 38:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sefatja seun van Mattan, Gedalja seun van Pasgur, Jukal seun van Selemja en Pasgur seun van Malkija het gehoor wat Jeremia vir die mense gesê het:

Jeremia 38

Jeremia 38:1-11