Jeremia 37:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leër van die farao het uit Egipte opgetrek teen die Babiloniese leër wat Jerusalem omsingel het. Toe hulle hoor van die Egiptiese opmars, het die Babiloniërs van Jerusalem af teruggetrek.

Jeremia 37

Jeremia 37:1-14