Nie Sedekia, sy amptenare of die gewone mense van die land het hulle gesteur aan wat die Here deur die profeet Jeremia gesê het nie.