Jeremia 37:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Later het koning Sedekia Jeremia in die geheim na sy paleis laat kom. Die koning wou van hom weet: “Het jy enige boodskappe van die Here vir my?”Jeremia het hom geantwoord: “Ja, ek het! U sal in die mag van die koning van Babel beland.”

Jeremia 37

Jeremia 37:12-21