Jeremia 37:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die amptenare was woedend vir Jeremia en het hom laat slaan. Daarna het hulle hom in die sekretaris Jonatan se huis laat opsluit. Hulle het sy huis in ’n tronk verander.

Jeremia 37

Jeremia 37:10-21