Jeremia 36:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jeremia het toe vir Baruk seun van Nerija laat roep. Baruk het al die boodskappe van die Here wat Jeremia vir hom hardop voorgedra het, op ’n boekrol neergeskryf.

Jeremia 36

Jeremia 36:1-10