Jeremia 35:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle mag ook nie huise bou of graan of wingerde plant nie. Julle moet altyd in tente bly. As julle hierdie voorskrifte volg, sal julle lank in die land bly waar julle soos bywoners leef.’

Jeremia 35

Jeremia 35:4-13