Jeremia 35:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan na die plek waar die Rekabiete bly. Nooi hulle om saam met jou na die tempel van die Here te kom. Vat hulle na een van die vertrekke binne-in die tempel en bied vir hulle wyn aan om te drink.”

Jeremia 35

Jeremia 35:1-11