Jeremia 35:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar aan die Rekabiete het Jeremia gesê: “Die Here die Almagtige, die God van Israel, sê: ‘Julle het julle voorvader Jonadab in alles wat hy gevra het, gehoorsaam. Julle het al sy voorskrifte nagekom en gedoen soos hy julle beveel het.

Jeremia 35

Jeremia 35:16-19