Jeremia 35:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Gaan na die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem en sê vir hulle: ‘Leer ’n bietjie ’n les hoe om aan My gehoorsaam te wees.

Jeremia 35

Jeremia 35:12-18