Jeremia 34:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal nie wegkom nie, hulle sal jou vang en in die mag van Nebukadnesar oorlewer. Jy sal persoonlik voor die koning van Babel verskyn en met hom praat voordat jy na Babel toe sal gaan.’

Jeremia 34

Jeremia 34:1-6