Dieselfde sal gebeur met die amptenare van Juda en Jerusalem, die paleisamptenare, die priesters en die gewone mense wat tussen die dele van die kalf deurgeloop het.