Die amptenare en al die mense van Juda het aanvanklik gedoen wat die koning beveel het. Almal wat die verbond aangegaan het om hulle manlike en vroulike slawe vry te laat, was gehoorsaam en het hulle vrygelaat.