Jeremia 33:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar neem kennis, die tyd sal aanbreek dat Ek die stad weer sal herstel en gesond maak. Ek sal haar voorspoedig en standvastig maak.

Jeremia 33

Jeremia 33:1-9