Jeremia 32:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Jou oom Sallum se seun Ganamel sal na jou toe kom en sê: Koop my stuk grond by Anatot. Jy het volgens die lossingsreg die eerste keuse om dit te koop.’”

Jeremia 32

Jeremia 32:1-14