Jeremia 32:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal ’n ewige verbond met hulle sluit waarin Ek belowe om nie op te hou om goeie dinge vir hulle te doen nie. Verder sal Ek ’n begeerte by hulle wakker maak om My in eerbied te dien. Dan sal hulle nie weer van My af wegdwaal nie.

Jeremia 32

Jeremia 32:38-44