Jeremia 32:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die God van Israel, sê: “Ek wil nog iets oor hierdie stad sê. Julle sê nou wel: ‘Hierdie stad sal onder beheer van die koning van Babel kom deur oorloë, hongersnood en siektes.’

Jeremia 32

Jeremia 32:33-43