Jeremia 32:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vandat hierdie stad gebou is tot vandag toe, het die inwoners van die stad net my toorn opgewek. Daarom is Ek vasbeslote dat dit voor my oë moet verdwyn.

Jeremia 32

Jeremia 32:26-36