Jeremia 32:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het hierdie land wat U baie jare gelede aan hulle voorouers belowe het, aan die mense van Israel gegee. Dit is ’n vrugbare land waar melk en heuning vloei.

Jeremia 32

Jeremia 32:21-23