Jeremia 32:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here, die Almagtige, die God van Israel sê: ‘Neem sowel die verseëlde as die oop koopkontrak en sit dit in ’n kleipot sodat dit vir ’n lang tyd behoue kan bly.

Jeremia 32

Jeremia 32:7-20