Jeremia 32:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het weer vir Jeremia ’n boodskap gegee. Dit was in die tiende jaar van Sedekia se bewind in Juda. Nebukadnesar was agtien jaar koning in Babilonië

Jeremia 32

Jeremia 32:1-11