“Ek het Israel hoor kla: ‘U het ons swaar gestraf,maar ons het dit verdien.Ons was soos wilde kalwers wat nog moes leer.Bring ons terug en herstel ons, want U is die Here ons God.