Jeremia 30:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat Ek jou ’n vraag vra: Kan mans babas in die wêreld bring?Nou waarom staan hulle dan soos ’n vrou in kraam: hande op hulle heupe, bleek in die gesig?

Jeremia 30

Jeremia 30:1-16