Jeremia 30:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van hulle eie mense sal hulle leier wees, nie ’n vreemdeling nie. Ek sal hom nooi om voor My te kom,want wie kan kom as Ek hom nie genooi het nie?”vra die Here.

Jeremia 30

Jeremia 30:11-24