Jeremia 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het gesien dat Ek vir Israel, wat so ontrou was, geskei het. Maar dit het Juda nie banggemaak nie. Israel het soos ’n onsedelike vrou ander gode begin dien.

Jeremia 3

Jeremia 3:6-11