Jeremia 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die tyd toe Josia koning was, het die Here vir my gesê: “Het jy gesien wat Israel gedoen het? Soos ’n sedelose vrou het Israel op elke hoogte en onder elke groen boom ander gode aanbid.

Jeremia 3

Jeremia 3:5-13