Jeremia 3:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op die heuweltoppe hoor ’n mens uitroepe. Dit is die gehuil en gesoebat van Israel se mense. Hulle het afgedwaal en van die Here hulle God vergeet.”

Jeremia 3

Jeremia 3:20-25