Erken net dat julle skuldig is.Erken dat julle teendie Here julle Godin opstand gekom het. Julle was ontrou aan Hom deur onder elke groen boomafgode te aanbid. Bely dat julle My nie gehoorsaam het nie, sê die Here!