Jeremia 29:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê: “Ek sal oorlog, hongersnood en epidemies op hulle pad bring. Ek maak hulle soos vye wat te vrot is om te eet.

Jeremia 29

Jeremia 29:14-19