Jeremia 28:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê: “Laat dit so wees! Mag die Here dit so laat gebeur! Mag die Here doen wat jy geprofeteer het. Ek hoop ook dat Hy die kosbare voorwerpe wat uit die tempel weggedra is en al ons geliefdes uit Babel na hierdie plek toe sal terugbring.

Jeremia 28

Jeremia 28:2-10