Jeremia 28:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal ook vir Jojagin, die seun van Jojakim, hiernatoe terugbring. Ek sal ook al die ballinge van Juda wat hulle na Babel weggevoer het, terugbring. Ek sal die juk van die koning van Babel stukkend breek, sê die Here.”

Jeremia 28

Jeremia 28:2-6