Jeremia 28:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die profeet Jeremia het vir die profeet Gananja gesê: “Luister, Gananja, die Here het jou nie gestuur nie! En tog het jy dit reggekry dat die mense jou leuens glo.

Jeremia 28

Jeremia 28:8-17